top of page
Bobby van Jaarsveld & Lika - My Lewe Draai Om Jou (Key: OR Cmaj - BV)

Bobby van Jaarsveld & Lika - My Lewe Draai Om Jou (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: RI-OR-BV-00178
$12.95Price

Title: My Lewe Draai Om Jou

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bobby van Jaarsveld & Lika Berning from “Liefling: Die Movie”

Genre: South African; Pop; Duet; Movie, Musical & Soundtrack

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Cmaj

Backing vocals: Yes

More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie liedjie kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).

Lyrics: Yes

 

As ek opstaan of ek gaan slaap

Is dit net jy, wat in my kop bly

En in my drome en in my hart voel ek jou

 

Want agter mure, vleeslike mure

Roep my hart uit

Dit skree jou naam uit

En in ‘n oomblik, weet ek als is ok

 

O ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie

Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie

 

My hart behoort nou net aan jou

Liefling net aan jou

Jy’s die beste ding wat met my gebeur het

My wereld draai om jou

Ja my hart behoort nou net aan jou

Liefling net aan jou

Ek’s verewig en vir altyd joune

My wereld draai my lewe draai om jou

 

Dit is so moeilik om te verduidelik

Wat in my aangaan

Maar dit is duidelik, dat ek verlief is

En dit als gaan oor jou

 

Want agter mure vleeslike mure

Roep my hart uit

Dit skree jou naam uit

En in ‘n oomblik weet ek als is ok

 

O ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie

Nie nog ‘n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie

 

My hart behoort nou net aan jou

Liefling net aan jou

Jy’s die beste ding wat met my gebeur het

My wereld draai om jou

Ja my hart behoort nou net aan jou

Liefling net aan jou

Ek’s verewig en vir altyd joune

My wereld draai my lewe draai om jou

 

En as storms in my hart kom breek

Weet ek jy is daar

Dis net jy wat hierdie hart kan rustig maak

 

My hart behoort nou net aan jou

Liefling net aan jou

Jy’s die beste ding wat met my gebeur het

My wereld draai om jou

Ja my hart behoort nou net aan jou

Liefling net aan jou

Ek’s verewig en vir altyd joune

My wereld draai my lewe draai om jou

 

Composer: MACHIEL ROETS/PIETER VAN JAARSVELD (SAMRO/COLESKE)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like