Lika Berning from 'Liefling: Die Movie' - Die Sprokie (Key: OR Gmaj - BV)
Title: Die Sprokie (Steve Hofmeyr Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lika Berning from 'Liefling: Die Movie'
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie lied kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).
Lyrics: Yes
Jy vertel my van 'n land met sy legendes
En van sprokies wat deur dik en dun bestaan
Liefde wat te sterk was vir towenaar-ellendes
Liefde wat ons weet nooit kan vergaan
Ek weet daar's niemand wat die wêreld weer kan wysmaak
Want daar's niemand wat sal glo wat ons twee het
Sonder helde sonder hemele waar wyse hekse waak
Het jy my met 'n prins se hart kom red
In al die fabels en verhale saam
Was daar nog nooit 'n vreemdeling
Met liefde wat deur alles staan soos jy
Elke keer as die boek toeslaan
Fluit-fluit jou storie's uit
Wil ek weet of jy bestaan vir my
'n Held vir my
'n Held vir my
Daar's 'n pyl en boog in al jou hart se woude
En jy stuur briefies oor my grys kasteel se muur
Buite staan jou goue koets wat heelnag deur die koue
Vlinders volg en dwergies laat bestuur
En jou swaard hang reg om reuse te verower
Want jy weet vir jou sal ek dieselfde doen
Wolwe wag om elke draai en dan is daar nog rowers
Vat my hand voor ander dit dalk doen
In al die fabels en verhale saam
Was daar nog nooit 'n vreemdeling
Met liefde wat deur alles staan soos jy
Elke keer as die boek toeslaan
Fluit-fluit jou storie's uit
Wil ek weet of jy bestaan vir my
In al die fabels en verhale saam
Was daar nog nooit 'n vreemdeling
Met liefde wat deur alles staan soos jy
Elke keer as die boek toeslaan
Fluit-fluit jou storie's uit
Wil ek weet of jy bestaan vir my
‘n Held vir my
Composer: STEVE HOFMEYR (EMI MUSIC PUBLISHING)