Lollos ft. Jakkie Louw - Die Gomgompie (Key: OR F#maj)
Title: Die Gomgompie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lolls ft. Jakkie Louw
Genre: South African; Kids & Teens; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek is Gomgompie van Lalaland
'n Dier van die ander kant
Ek kruip altyd om 'n hoek
So kom en help ons gou-gou soek
Ek kriewel en ek kners
Ek's effens blou en pers
Ek het slym soos 'n glibberige slak
Voelers soos 'n kakkerlak
Gom 'n bietjie hier en gom 'n bietjie daar
Hy gom-gom-gom en hy maak ons deurmekaar
Ons soek 'n bietjie hier, ons soek 'n bietjie daar
Ons soek-soek-soek tot dat ons hom gewaar
Ek bly in 'n klip
Kan in en uit glip
Ek eet soos 'n stoute muis
My tandjies is so kort en grys
Ek het vyf-duisend pote
Hulle noem my O, Grootte
Ek het hare op my lyf
My oë staan stokstyf
Gom 'n bietjie hier en gom 'n bietjie daar
Gom-gom-gom en hy maak ons deurmekaar
Ons soek 'n bietjie hier, ons soek 'n bietjie daar
Ons soek-soek-soek tot dat ons hom gewaar
O, die Gomgompie, Gomgompie van Lalaland
Die Gomgompie van Lalaland
O, die Gomgompie, Gomgompie van Lalaland
Die Gomgompie van Lalaland
Composer: JAKKIE LOUW
_edited.png)
















