Lollos - Rooi Blom Medley (Key: OR Cmaj)
Title: Rooi Blom Medley
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Lollos
Genre: South African; Kids & Teens; Medley/Mashup; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes
Daar ver oor die vlei staan 'n mooi rooi blom
Hoe moet ek maak om by haar te kom
Dis te ver om te loop
Dis te naby om te ry
Hoe sal ek maak om die blom te kry
Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Lollos jy moet huis toe gaan
Stadig, stadig oor die klippertjies
Die reën val sulke wonderlike druppeltjies
Dis daar waar die son en die maan ondergaan
Lollos jy moet huis toe gaan
Vanaand gaan 'n Lollos koring sny, koring sny
Ja, vanaand gaan 'n Lollos koring sny
Sy geliefde hang in die bos
Sy geliefde hang in die bos
Sy geliefde hang in die bitterbessie bos
Vanaand gaan 'n Lollos koring sny, koring sny
Ja, vanaand gaan 'n Lollos koring sny
Sy geliefde hang in die bos
Sy geliefde hang in die bos
Sy geliefde hang in die bitterbessie bos
Daar is 'n wind wat waai soos hy nou daar waai
Hy waai my jas teen 'n taaibos vas
Hy waai my hier, hy waai my daar
Hy waai my hare sommer deurmekaar
Daar is 'n wind wat waai soos hy nou daar waai
Hy waai my jas teen 'n taaibos vas
Hy waai my hier, hy waai my daar
Hy waai my hare sommer deurmekaar
Daar ver oor die vlei staan 'n mooi rooi blom
Hoe moet ek maak om by haar te kom
Dis te ver om te loop
Dis te naby om te ry
Hoe sal ek maak om die blom te kry
Composer: TRADITIONAL
_edited.png)





















