top of page
Willie Joubert - Mag Die Here Jou Seen (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-01219
USD 13.95Price

Title: Mag Die Here Jou Seën (Verjaarsdagliedjie)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Willie Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
More info: Willie Joubert is 'n Afrikaanse sanger wat bekend is vir sy geestelike musiek en bediening.
Lyrics: Yes

Veels geluk liewe maatjie

Omdat jy verjaar

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag Hy jou alles gee en meer waarna jy strewe

Mag jy voorspoed ken in alles wat jy doen

Vir almal is jy spesiaal

Jou liefde praat sy eie taal

'n Ongeslypte diamant

Wat so maklik inkruip in ons hart

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag Hy jou alles gee en meer waarna jy strewe

Mag jy voorspoed ken in alles wat jy doen

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Vir jou het ons die mooiste wens

Net goedheid sonder grens

'n Helder warm somerson

En reën wat uit die hemel kom

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag Hy jou alles gee en meer waarna jy strewe

Mag jy voorspoed ken in alles wat jy doen

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag Hy jou alles gee en meer waarna jy strewe

Mag jy voorspoed ken in alles wat jy doen

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Mag die Here jou seën in hierdie nuwe jaar van jou lewe

Composer: WILLIE JOUBERT/NATASHA JOUBERT (SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page