top of page
Manne Van Die Woord - Jabes (Key: OR Dmaj)

Manne Van Die Woord - Jabes (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-02866
$12.95Price

Title: Jabes (Se Gebed)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Manne Van Die Woord
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No

More info: 'Manne Van Die Woord' is an album based on the lives of biblical men and the lessons we can learn from them. This album sung by Jan de Wet, Piet Smit and Willie Joubert.

Lyrics: Yes

 

Seën my, seën my ryklik

Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied

Hou U hand oor my

Laat my lewe geen pyn veroorsaak nie

O, Heer seën my

 

In pyn is ek gebore

Jabes genoem

En deur my naam verewig

Tot smarte gedoem

Maar hoor my hart as ek eenvoudig vra

 

Seën my, seën my ryklik

Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied

Hou U hand oor my

Laat my lewe geen pyn veroorsaak nie

O, Heer seën my

 

Ek het nie baie woorde nie

Net 'n kort gebed

Maar ek glo U hoor my

En dat U my sal red

Hoor my hart as ek eenvoudig vra

 

Seën my, seën my ryklik

Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied

Hou U hand oor my

Laat my lewe geen pyn veroorsaak nie

O, Heer seën my

Seën my

 

Composer: LOUIS BRITTZ

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page