top of page
Manne Wat Glo - Soos 'n Man Van Die Woord (Key: OR Ebmaj)

Manne Wat Glo - Soos 'n Man Van Die Woord (Key: OR Ebmaj)

SKU: JU-OR-NB-01975
USD 14.95Price

Title: Soos 'n Man Van Die Woord

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Manne Wat Glo
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
More info: Die groep 'Manne Wat Glo' bestaan uit vier bekende kunstenaars wat hulle op Afrikaanse Christelike musiek toespits nl: Jan de Wet, Willie Joubert, Leon Ferreira en Dewald Gouws. 
Lyrics: Yes

 

Here ons hoor U stem

U vra wie sal ek stuur?

Om die wêreld te leer van God se liefde

 

Here ons meld ons aan

Raak ons aan met U vuur

Gee ons krag vir die stryd hou ons wil

In U beheer

 

Ons sal gaan en ons sal leef in Jesus se liefde

Ek en my huis sal vertel en U dien met ons lewe

 

Here ons meld ons aan

Sodat U ons kan stuur

Maak ons mans van U Woord

Laat U Gees in ons regeer

 

Ons kan staan deur te leef

Net soos U Woord dit van ons vra

Want U liefde oorwin die krag van die dood

 

Ons sal oorwin deur U bloed

En deur U Woord wat ons bely

In U Naam kan ons staan

Niks sal ons keer nie

 

Ons sal gaan ons sal leef in U liefde

Ons sal gaan ons sal doen soos U sê

 

Here ons meld ons aan

Raak ons aan met U vuur

Maak ons mans van U Woord

Laat ons saam met U regeer

Ons sal gaan ons sal leef

Soos U Woord ons beveel

Ons sal gaan ons sal leef

Soos U Woord ons beveel

Soos ‘n man van die Woord

 

Composer: DEON ROBERTS/P. SMIT

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page