top of page
Manuel Escorcio - Wondernooi	(Key: +1 Emaj)

Manuel Escorcio - Wondernooi (Key: +1 Emaj)

SKU: JU-P1-NB-01366
$13.95Price

Title: Wondernooi

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Manuel Escorcio
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Latin
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: +1 Emaj
Backing vocals: No
More info: Manuel Escorcio sing ligte en opera musiek. Hy is van Portugese afkoms, maar sing baie Afrikaans soos 'As ek droom', 'Wondernooi' en 'Donkerbruin oë. Manuel was die eerste sanger wat by Sun City se Superbowl in Afrikaans gesing het. Het baie toekennings en goue plate agter sy naam.
Lyrics: Yes

Môre lag met my

Die nag is verby

Ek voel die wonder van die lewe

Om weer die son te voel

Gee aan ons lewe doel

Ek weet daar wag vir ons ‘n blink mooi more

Lewe lag met my

Ek het jou gekry

Jy maak die lewe pret vir my

Ek sien in jou oë

Ek steel van jou drome

Kom deel jy dan my wense ook met my

Ek het ‘n wondernooi tot in my hart genooi

Sy maak my hart se mooiste drome waar

En kom die onweers dae sal ek dit kan verdra

My meisiekind se liefde maak dit mooi

Ek het ‘n wondernooi tot in my hart genooi

Sy maak my hart se drome waar

Die donker vergete net son en die wete

My wondernooi maak al my drome waar

Composer: WALTER GERKE/MICK HANNES/RIEN JOUBERT (KOPIEREG)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page