top of page
Mathys Roets - Alleenheid (Key: OR Cmaj)

Mathys Roets - Alleenheid (Key: OR Cmaj)

SKU: JU-OR-NB-04129
ZAR 225.97Price

Title: Alleenheid
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Mathys Roets (Brug Na Erens 1999)
Genre: South African; Folk & Folk Rock
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Ek ry op die wind van die see se kant

As die branders breek in die rooi

As die son sak oor die see se hang

Is ons liefde weggegooi

 

Jou woorde was bitter soos amandelbrood

Met jou oë het jy my verraai

Met jou laaste kus was my hart reeds dood

En ons liefde weggewaai

 

Die alleenheid kom met sy donker jas

Waar ek sit en wag tussen skerwe glas

En vou sy kombers om my stywer vas

Tot die vlammetjie flikker en doof

Al wat oorbly is die as

 

TUSSENSPEL

 

Ek vertel my storie vir die see se sand

Dat die branders spoel oor die seer

En ek wens dit weg na 'n ander land

Waarop ek my rug kan keer

 

Maar waar seer was bly net die holte oor

Net die leegheid om in te skuil

En ek wens ek kon hierdie hart verloor

Of vir 'n ander een verruil

 

Die alleenheid kom met sy donker jas

Waar ek sit en wag tussen skerwe glas

En vou sy kombers om my stywer vas

Tot die vlammetjie flikker en doof

Al wat oorbly is die as

 

Die alleenheid kom met sy donker jas

Waar ek sit en wag tussen skerwe glas

En vou sy kombers om my stywer vas

Tot die vlammetjie flikker en doof

Al wat oorbly is die as

 

Composer: ADENDORFF (MS SAMRO)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page