top of page
Worsie Visser - Boesmanland (Key: OR Emaj)

Worsie Visser - Boesmanland (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-00903
$13.95Price

Title: Boesmanland

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Worsie Visser
Genre: South African; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
More info: Worsie Visser (1962-1998) is die sanger wat aan Afrikaners “Boesmanland” - 'n ou liedjie wat hy nuut getooi het - gegee het. Hierdie Weskus-sanger, wat tragies in 'n vliegtuig-ongeluk dood is, het vir die volk van sy kontrei gesing. In die kort aantal jare dat hy gesing het, het hy treffers soos “Gee die hond wind”, en “Wikkel daai boude” gevestig.
Lyrics: Yes

 

O, Boesmanland vat my hand

Lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

Maar Boesmanland vat my hand

Lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

O, bokkie vat jou sloop

O, ja bokkie vat jou sloop

Ja, bokkie vat jou sloop

Dat ons Bitterfontein toe loop

 

Met my vaal ou hout kitaar

O, my vaal ou hout kitaar

Ek speel dat dit bars

Maar ek breek mos nie 'n snaar

 

Maar Boesmanland vat my hand

En lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

Maar Boesmanland vat my hand

En lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

O, die Maskamberg se kruin

O, die Maskamberg se kruin

By die Maskamberg se kruin

Ja, daar drink ons brandewyn

 

Met 'n koekie Sunlight seep

O, die koekie Sunlight seep

Ja, Gharries se mense dra

Mos 'n wit broek deur die week

 

Maar Boesmanland vat my hand

En lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

Maar Boesmanland vat my hand

En lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

O, die hond het my beskuit

O, die hond het my beskuit

Ja, die hond het my beskuit

Van die tafel af gesmyt

 

Maar as ek maar net weer kon

O, as ek maar net weer kon

Kaal bo-lyf daar kan lê

In die Boesmanland se son

 

Maar Boesmanland vat my hand

En lei my oor die rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

 

Maar Boesmanland vat my hand

En lei my oor die Rand se kant

As jy vir my kan sê waar die Boesmanland lê

Boesmanland vat my hand

Ja, die Boesmanland vat my hand

Ja, die Boesmanland vat my hand

Ja, die Boesmanland vat my hand

 

Composer: H. VISSER (W.V. MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page