top of page
Nadia Louw - My Sussie Soek 'n Boer (Key: OR Ebmaj)

Nadia Louw - My Sussie Soek 'n Boer (Key: OR Ebmaj)

SKU: RI-OR-NB-04025
$13.95Price

Title: My Sussie Soek 'n Boer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Nadia Louw
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

My sussie is 'n ander een

Van die liefde weet sy gans te veel

Sy het besluit uit die stad wil sy uit

Sy wil vir haar 'n boerjie kry

 

Sy vat die pad

En kom toe daar die dans was al amper klaar

Toe staan hy daar met sy bosveldhoed

En knik sy kop toe hy haar groet

 

My sussie soek 'n boer

Een wat haar hart kan roer

Is haar boertjie dalk êrens

Tussen iewers ver en nêrens

My sussie soek 'n boer

My sussie soek 'n boer

Een wat haar hart kan roer

Is haar boertjie dalk êrens

Tussen iewers ver en nêrens

My sussie soek 'n boer

 

Die aand gaan so vinnig verby

Dis net hier waar sy nou wil bly

Hy vra vir 'n dans

En vat toe sy kans

Dis daar waar sy haar boetjie kry

 

My sussie bly maar 'n ander een

En die plaas sal haar dalk verveel

'n Boer wil sy hê

So ons sal moet sê

My sussie het haar boer gekry

 

My sussie soek 'n boer

Een wat haar hart kan roer

Is haar boertjie dalk êrens

Tussen iewers ver en nêrens

My sussie soek 'n boer

My sussie soek 'n boer

Een wat haar hart kan roer

Is haar boertjie dalk êrens

Tussen iewers ver en nêrens

My sussie soek 'n boer

 

As jy haar wil hê

Moet jy hare op jou tande hê

Die tyd gaan gou verby

'n Boertjie soek sy aan haar sy

 

My sussie soek 'n boer

Een wat haar hart kan roer

Is haar boertjie dalk êrens

Tussen iewers ver en nêrens

My sussie soek 'n boer

My sussie soek 'n boer

Een wat haar hart kan roer

Is haar boertjie dalk êrens

Tussen iewers ver en nêrens

My sussie soek 'n boer

My sussie soek 'n boer

 

Composer: NADIA LOUW

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page