top of page
Glaskas - Kleurvol (Key: OR Cmaj)

Glaskas - Kleurvol (Key: OR Cmaj)

SKU: CO-OR-NB-02825
$12.95Price

Title: Kleurvol
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Glaskas
Genre: South African; Rock & Soft Rock; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar’s heartship in die township

Want die kinders wil nog skoolgaan

Maar die onderwysers baklei oor politiek

 

En die mense in die stede

Wonder waar kom hulle regtig vandaan

En almal wil graag weet waarheen alles gaan

 

Maar is ek dan nie meer nie as net wit of swart

Jy weet seker teen die tyd, ware kleure lê in die hart

Maar soms raak ek moedeloos en heeltemal keelvol

Want ek is nie 'n misdadiger nie

Ek is, nes jy, kleurvol

 

Ek lees in die koerante

En dit voel asof niks verander nie

Tog wonder ek al meer waar pas ek in jou boek

En tog begin ek al hoe meer te soek

Na liefde regverdigheid en genesing

 

Want is almal dan nie meer nie as net wit of swart

Jy weet seker teen die tyd, ware kleure lê in die hart

Maar soms raak ek moedeloos en heeltemal keelvol

Want ek is nie 'n misdadiger nie

Ek is, nes jy, kleurvol

 

TUSSENSPEL

 

Want is almal dan nie meer nie as net wit of swart

Jy weet seker teen die tyd, ware kleure lê in die hart

Maar soms raak ek moedeloos en heeltemal keelvol

Want ek is nie 'n misdadiger nie

En ek is nie 'n soldaat nie

En ek wil niemand afkraak nie

Ek is, nes jy, kleurvol

 

Composer: MEIRING/CLAASSEN/VAN DYK (DAVID GRESHAM)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page