top of page
Glaskas - Meneer (Key: OR Emaj)

Glaskas - Meneer (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-02826
$12.95Price

Title: Meneer

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Glaskas
Genre: South African; Rock & Soft Rock; Pop & Pop Rock; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Kan jy nie sien

Dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?

My vriend

Kom wys my bevryding asseblief

Ek is oorlaai met bekommernis

En eensame onsekerheid

Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit

 

Moet my asseblief nie

In hulle boksie plaas nie

Ek, ek is anders

Ek glo, ek glo in 'n hoopvolle generasie

 

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Want ons strate

En oë

En harte is hopeloos verlate

 

Jy sal nie sien

As jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie

Meneer kom cure my seer

Asseblief

 

Jy sal nie sien

As jy nie om jou begin kyk nie

Meneer

Sê my ek is meer as net naïef

 

Moet my asseblief nie

In hulle boksie plaas nie

Ek, ek is anders

Ek glo, ek glo in 'n hoopvolle generasie

 

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Asseblief (Asseblief)

Asseblief (Asseblief)

 

TUSSENSPEL

 

Asseblief

Asseblief

 

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

 

Meneer kom cure hierdie land, asseblief

Asseblief kom cure hierdie land, asseblief

Asseblief

Asseblief

 

Composer: MEIRING/CLAASSEN/VAN DYK (DAVID GRESHAM)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page