top of page
Rina Hugo - Hy's Die Een (Key: OR Emaj)

Rina Hugo - Hy's Die Een (Key: OR Emaj)

SKU: FR-OR-NB-02030
$12.95Price

Title: Hy's Die Een

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Classical & Classical Crossover
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar is een

Hy ken my swakheid

Daar is een

Wat my verstaan

O Heer...

Daar is een

Hy’s die een

 

Daar is een

Hy is vol liefde

Daar is een

Hy is getrou

O Heer...

Daar is een

Hy’s die een

 

Hy’s die een wat verstaan

En my lei waar ek gaan

Hy’s die een

As ek vrees

Sal Hy naby my wees

 

Daar is een

Hy gee sy lewe

Daar is een

Dis net genade

O Heer...

Daar is een

As ek vrees

Sal Hy naby my wees

 

Hy’s die een

Wat verstaan

En my lei waar ek gaan

Hy’s die een

As ek vrees

Sal Hy naby my wees

 

Hy’s die een wat verstaan

En my lei waar ek gaan

Hy’s die een

As ek vrees

Sal Hy naby my wees

 

Composer: B. VAUGHN/E. RAUTENBACH (EMI MUSIEK UITGEWERS)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page