Derick de Lange - Tevergeefs Lê Jy Wakker (Key: OR Gmaj - BV)
Title: Tevergeefs Lê Jy Wakker
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Derick de Lange
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes
Tevergeefs lê jy wakker
Siek, bekommerd en bang
Tevergeefs kners jou tande
Soos jy planne beraam
Jy kan rus in die wete
God se Woord is waar
Hy seën Sy bemindes oorvloedig
En ryklik terwyl hulle slaap
Kom sing nou 'n loflied
Gee aan God al die eer
Hy vervul ons behoeftes
Hy oorlaai ons met seën
Hy beloof vir ons oorvloed
Wat ons vra sal Hy gee
Met vrymoedigheid
Kan ons dit roep en verklaar
El Shaddai is my Heer
Nou kan ons met vertroue
Elke nuwe dag groet
God se Woord maak ons vreesloos
Gee ons krag, gee ons moed
Hy't ons toekoms verseker
In die palm van Sy hand
En Hy gee ons Sy vrede
Sy blydskap en rus
Sy belofte staan vas
Kom sing nou 'n loflied
Gee aan God al die eer
Hy vervul ons behoeftes
Hy oorlaai ons met seën
Hy beloof vir ons oorvloed
Wat ons vra sal Hy gee
Met vrymoedigheid
Kan ons dit roep en verklaar
El Shaddai is my Heer
As ek glo Hy's my Here
En ek weet ek's Sy kind
Kan ek maar met vertroue
Soek en weet ek sal vind
Niks kan my meer beperk nie
God bevrug my verstand
Wat ek aanpak
Dit maak Hy suksesvol, Hy heers
Oor my hele bestaan
Kom sing nou 'n loflied
Gee aan God al die eer
Hy vervul ons behoeftes
Hy oorlaai ons met seën
Hy beloof vir ons oorvloed
Wat ons vra sal Hy gee
Met vrymoedigheid
Kan ons dit roep en verklaar
El Shaddai is my Heer
Met vrymoedigheid
Kan ons dit roep en verklaar
El Shaddai is my Heer
Met vrymoedigheid
Kan ons dit roep en verklaar
El Shaddai is my Heer
Composer: DERICK DE LANGE