top of page
Rina Hugo - Stille Nag (Key: OR Bbmaj)

Rina Hugo - Stille Nag (Key: OR Bbmaj)

SKU: AL-OR-NB-00720
USD 13.95Price

Title: Stille Nag (Silent Night)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Rina Hugo is bekend vir haar ryk, suiwer sopraan stem. Sy het deur die jare verskeie toekennings ontvang, produksies aangebied en albums op die mark vrygestel. Van haar treffers is “Ek sien vandag die son weer skyn”, “Troepie Doepie”, “Shalalie-shalala” (saam met Gé Korsten), “Jerusalem” en “Kyk na die son”.
Lyrics: Yes

 

Stille nag

Heilige nag

Alles rus

Eensaam wag

Slegs Maria geseënde vrou

By haar kindjie met Josef so trou

Soete hemelse rus

Soete hemelse rus

 

Stille nag

Heilige nag

Oor die veld

Lief en sag

Klink die lied van die engelekoor

Eers deur herders dan verder gehoor

Juig die Redder is daar

Juig die Redder is daar

 

Stille nag

Heilige nag

Jesuskind

Vriend’lik lag

Liefde teer uit die god’like mond

Tans daag heerlik die vrywordingstond

Heer gebore vir ons

Heer gebore vir ons

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page