top of page
Rina Hugo - Kersfeeslied (Key: OR Bmaj)

Rina Hugo - Kersfeeslied (Key: OR Bmaj)

SKU: JU-OR-NB-02353
US$13,95Price

Title: Kersfeeslied
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Rina Hugo
Genre: South African; Christmas; Inspirational, Christian & Gospel

Language: Afrikaans

Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar buite sing geen kore

En ek sien geen sneeu wat val

Daar was nie tyd vir Kersfeesgroete stuur

En die vreugde van gesin wees

Is ook nie hier vanjaar

Want die tafel voor die vuur is net vir twee

 

Maar dis Kersfeestyd

Nog ‘n jaar

En ‘n tyd van gee vir mekaar

Wat ek vir jou gee

Lyk dalk gering

Maar dis liefde

Wat ek vir jou wil bring

 

Hierdie Kersfees wil die eng'lekore vir ons sê

Wys die wêreld harte waarin vrede lê

Mag my wense jou dan lei

Na die ruimtes waar liefde bly

 

Verder as die wêreld met sy hartseer en sy pyn

Verder as die neon en die skyn

Is ‘n ster wat helder op ons lig

Ons hart en voetstap rig

Ons vind hoop en koers en rigting elke dag

 

Want dis Kersfeestyd

Nog ‘n jaar

En ‘n tyd van gee vir mekaar

Wat ek vir jou gee

Lyk dalk gering

Maar dis liefde

Wat ek vir jou wil bring

 

Hierdie Kersfees wil die eng'lekore vir ons sê

Wys die wêreld harte waarin vrede lê

Mag my wense jou dan lei

Na die ruimtes waar liefde bly

 

Hierdie Kersfees wil die eng'lekore vir ons sê

Wys die wêreld harte waarin vrede lê

Mag my wense jou dan lei

Na die ruimtes waar, na die plek, waar liefde bly

 

Composer: E. HUTTON/R. JOUBERT (DELA MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page