top of page
Rudi & Corlea - Maria (Key: OR Cmaj - BV)

Rudi & Corlea - Maria (Key: OR Cmaj - BV)

SKU: AL-OR-BV-01651
$12.95Price

Title: Maria

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Rudi & Corlea
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Christmas; Duet
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: Yes
More info: Rudi Claase en Corlea Botha was 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse sangpaar. Hulle het opslae gemaak nadat hulle eerste duetalbum, Ons Lieflinge/Our Darlings binne agt weke goue status bereik het.
Lyrics: Yes

 

Swart val die nag

Voor die sterre se lig wat wag

Die maan vertel van haar en wat sy bring vanaand

Grys ou verhaal

Nog so lewend soos die strale van die son

 

Rys op en sing

Die Here bring deur die skaduwees van vrees

Vir die land van God die lewe

Vrou gekies om Hom vir ons te gee

As ons saam die nag onthou

Gebeur dit weer

 

Maria, Maria

Amen, sing die volk in aanbidding voor die Heer

Staan op en sing (Halleluja, halleluja, halleluja)

Staan op en sing, amen

Hy's deur haar vir ons gebring

 

Kyk deur die tyd

Oor die see is myle wyd

Geen einde kan gebring word aan Sy liefde nie

Maria se reis

Die eindelose lewensles se spoor

 

Staan stil en hoor

Die eng'le koor oor die ganse wêreld

Dreun die klank van hoop en vrede

Bethlehem ontvang die Heil'ge gees

By die een wat van Hom spreek

Daar sal Hy wees

 

Maria, Maria

Amen, sing die volk in aanbidding voor die Heer

Staan op en sing (Halleluja, halleluja, halleluja)

Staan op en sing, amen

Hy's deur haar vir ons gebring

 

Maria, Maria

Maria, Maria

 

Composer: RUDI CLAASSE (JEWEL PUBLISHING)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page