top of page
Snotkop - Dropit Soos 'n Disprin (Key: OR Amaj)

Snotkop - Dropit Soos 'n Disprin (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-03769
ZAR 225.62Price

Title: Dropit Soos 'n Disprin
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Snotkop
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wat ruk so?

Is dit tant Bessie by die koolstoof of oom Botha by die graanstoor?

Wat ruk so?

Is dit tant Tok in die hoender hok?

 

Wat ruk so?

Is sit ou Sakkie in sy bakkie of is dit San in die plaasdam?

Wat ruk so?

Is dit oom Jan wat wil slange vang?

 

Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof

So, staan maar terug, pasop

Ek like dit net as hy drop (drop...)

 

Dropit soos 'n disprin

Dropit soos 'n disprin

Dropit soos 'n disprin

 

Al die girls van jou wil bad

Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam

As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

 

Wat ruk so?

Is dit Dollie op 'n trollie, of Negang op die kerkbank?

Wat ruk so?

Is dit Gys in die agter huis?

 

Wat ruk so?

Is dit de Waal in die beeskraal, of oom Doep op die voorstoep?

Wat ruk so?

Is dit ou Daan in sy karavaan?

 

Daar is 'n ding wat ruk, hy ruk skoon onbeskof

So, staan maar terug, pasop

Ek like dit net as hy drop (drop...)

 

Dropit soos 'n disprin

Dropit soos 'n disprin

Dropit soos 'n disprin

 

Al die girls van jou wil bad

Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam

As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

 

Wat ruk so?

 

Wat ruk so?

Wat ruk so?

Wat ruk so?

 

Dropit soos 'n disprin

 

Al die girls van jou wil bad

Met jou vellies soos ou ramkat, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

Jy dropit soos 'n disprin

Al die girls van jou wil kam

As jy dit drop soos 'n lekker ou Jan, steek uit

En moenie-moenie kom hanna-hanna nie

 

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Jy dropit soos 'n disprin

Wat ruk so?

 

Composer: DIRK VAN NIEKERK/FRANCOIS HENNING

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page