top of page
Refentse - Baby Wat Eet Ons Vanaand? (Key: OR Dmaj)

Refentse - Baby Wat Eet Ons Vanaand? (Key: OR Dmaj)

SKU: CO-OR-NB-00042
$12.95Price

Title: Baby Wat Eet Ons Vanaand?

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Refentse

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Ek wonder hoeveel keer

Het ek jou tas gedra

Ek wonder hoeveel keer

Was daardie las te swaar

Ek wonder hoeveel dae

Het ek gewens jy was daar

Ek wonder oor ons dae

En of ek jou op my hande kan dra

 

Ek wonder oor die skare

Wanneer die storms bedaar

Ek wonder oor die skuld

En die tannie van die bank wat pla

 

Maar ek onthou nog daardie boekie

Met ons lawwe liefdesbriefies

In die wintermaand as die son hier wil staan

En my hart verlang na jou

Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan

En kyk dis klaar weer sekelmaan

Was dit nie te laat

Het ek jou gevra:

Baby, wat eet ons vanaand?

 

Ek wonder in hoeveel tale

Sou ek vir jou kon vra

Of sommer in gebare

Sal my hande die boodskap dra

 

Ek wonder hoeveel liefde

Dit wil ek vir jou nog vra

Ek wonder oor jou woorde

Die wat my hart laat staan

 

Maar ek onthou nog daardie boekie

Met ons lawwe liefdesbriefies

In die wintermaand as die son hier wil staan

En my hart verlang na jou

Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan

En kyk dis klaar weer sekelmaan

Was dit nie te laat

Het ek jou gevra:

Baby, wat eet ons vanaand?

 

Ek wonder waar's sy nou

En of ek steeds van haar hou

Was dit toe Piet of Jacques

Of die engelsman Brandon wie sy smaak

Wie ookal hy is

Hoop ek was beslis

'n Romantikus

Ontvang sy 'n pik op elke wang elke oggend

Of selfs 'n "Baby ek gaan jou mis"?

 

Maar ek onthou nog daardie boekie

Met ons lawwe liefdesbriefies

In die wintermaand as die son hier wil staan

En my hart verlang na jou

Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan

En kyk dis klaar weer sekelmaan

Was dit nie te laat

Was dit nie te laat

 

Maar ek onthou nog daardie boekie

Met ons lawwe liefdesbriefies

In die wintermaand as die son hier wil staan

En my hart verlang na jou

Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan

En kyk dis klaar weer sekelmaan

Was dit nie te laat

Het ek jou gevra:

Baby, wat eet ons vanaand?

 

Composer: REFENTSE (KVN PUBLISHING PTY (LTD)/SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page