top of page
Elandré - Stilte Voor Die Storm (Key: OR Emaj)

Elandré - Stilte Voor Die Storm (Key: OR Emaj)

SKU: CO-OR-NB-00120
$12.95Price

Title: Stilte Voor Die Storm

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Elandré Schwartz (Elandre)

Genre: South African; Pop

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Emaj

Backing vocals: No    

More info: Elandré Schwartz is 'n Suid-Afrikaanse musikant. Elandré het bekendheid gewerf na hy ‘n video van sy vertolking van "Tougher than the Rest" van Bruce Springsteen op sosiale media gelaai het. Sy debuutalbum Kleindorpdromer is op 1 September 2017 vrygestel.

Lyrics: Yes

 

Ek en jy luister

Na die reën in die duister

Klou aan my

 

Lakens en ligte

Twee vlugtelinge

Gloei teen my

 

Soos my vingers hardloop oor die lyne

Ryk my hand uit na die vlam jy's myne

Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm

Los jou naam op my

Jy's die stilte voor die storm

Los jou naam op my

Jy's die stilte voor die storm

 

TUSSENSPEL

 

Jy is my leeflyn

Jy's die asem wat ek haal

Rigting en chaos

Ek sien deur jou

Ek sien jou kaal

 

Soos my vingers hardloop oor die lyne

Ryk my hand uit na die vlam jy's myne

Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm

Los jou naam op my

Jy's die stilte voor die storm

Los jou naam op my

Jy's die stilte voor die storm

 

'n Stoeplig brand soos ek jou weg soek

Teen die muur wys jou hande wat jy wil doen

Dis hopeloos

Ons altwee is ewe broos

 

Soos my vingers hardloop oor die lyne

Ryk my hand uit na die vlam jy's myne

Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm

Los jou naam op my

Jy's die stilte voor die storm

Los jou naam op my

Jy's die stilte voor die storm

Stilte voor die storm

Stilte voor die storm

 

Composer: ELANDRE SCHWARTZ (KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page