top of page
Refentse - Oom Faan Se Plaas (Key: OR Bbmaj)

Refentse - Oom Faan Se Plaas (Key: OR Bbmaj)

SKU: CO-OR-NB-00044
$12.95Price

Title: Oom Faan Se Plaas

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Refentse

Genre: Pop; South African

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Dis Donderdag op die plaas

En die bure sê ons raas

Maar die Muller seuns hulle is mos kras

Na die Richelieu in die kas

 

Die manne sit en hoender braai

En die girls se koppe maak tiekie draai

Dis toe dat als begin gebeur

Ag please meneer, soen my nog 'n keer

 

Maar dit is lente op Oom Faan se plaas

Dis lente op Oom Faan se plaas

En die bottel is die baas

Ja, dit is lente op Oom Faan se plaas

Dis lente op Oom Faan se plaas

En almal het 'n hoofpyn niemand raas

 

Dis maandag oggend vroeg

Ons was nog Sondag in die kroeg

Want die 40 days mengelmoes

Was vir ons almal 'n bietjie woes

 

Piet het weer op Sannie gecheat

Met daai blonde girl of was dit Angelique

Op naweek kry ek mos soen my griep

En 'n uur daarna het hy dronk verdriet

 

Dan sing hy

My Sarie Marais bly so ver van my af

Ek hoop om haar weer te sien

Maar Vrydag

 

Is dit weer lente op Oom Faan se plaas

Dis lente op Oom Faan se plaas

En die bottel is die baas

Ja, dit is lente op Oom Faan se plaas

Dis lente op Oom Faan se plaas

En almal het n hoofpyn niemand raas

 

Mnr. Brian in die hoor se kantoor

Want die rek punte lyk weer goor

By iemand het die hoof gehoor

Dis van die skelm rook in die stoor

 

Ag Susanna ek's verlief versmoor

Ek het my hart by jou verloor

Soos die onderdorp se troebadoer

Met 'n smile vir jou loer

Maar Vrydag

 

Is dit weer lente op Oom Faan se plaas

Dis lente op Oom Faan se plaas

En die bottel is die baas

Ja, dit is lente op Oom Faan se plaas

Dis lente op Oom Faan se plaas

En almal het n hoofpyn niemand raas

 

Composer: REFENTSE (KVN PUBLISHING PTY (LTD)/SELECT MUSIC)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page