top of page
Snotkop & Ricus Nel - Meisie Ferguson (Key: OR Bbmaj)

Snotkop & Ricus Nel - Meisie Ferguson (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-00067
$12.95Price

Title: Meisie Ferguson

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Snotkop & Ricus Nel

Genre: Pop; South African; Duet

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Bbmaj

Backing vocals: No

Lyrics: Yes

 

Meisie was 'n aster wat die plaas goed ken

Ja, sy't van kleins af al die beeste op die naam geken

Meisie het geweet hoe om 'n bul te tem

En op die skou het sy mos altyd eerste prys gewen

En sy't die mooiste bene in die hele dorp

En as sy stap deur die lande kyk die skape op

Sy't niks gelaaik van bak en brou en brei

Sy wou net heeldag lank my trekker ry

 

Sy ploeg my lande laat die stof so staan

En al die boere wil weet (Hey!)

Wat's haar naam?

Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson

En ek's haar John, John, John, John Deere

Sy pluk die peskes met 'n kort jean aan

En by die koöperasie vra hul (Hey!)

Wat's haar naam?

Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson

En ek's haar John, John, John, John Deere

Ek's haar John, John, John, John Deere

 

TUSSENSPEL

 

Meisie het geboer, was 'n Vrystaatnooi

En sy's die dogter van Oom Tokkie

Ja, sy was te mooi

Meisie het geweet hoe om 'n skaap te skeer

En haar appels was die mooiste in die hele streek

En al die manne hou haar dop as sy die land bewerk

Jy sien net Hilux bakkies by die plaas se hek

Sy't niks gelaaik van bak en brou en brei

Sy wou net heeldag lank my trekker ry

 

TUSSENSPEL

 

Sy ploeg my lande laat die stof so staan

En al die boere wil weet (Hey!)

Wat's haar naam?

Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson

En ek's haar John, John, John, John Deere

Sy pluk die peskes met 'n kort jean aan

En by die koöperasie vra hul (Hey!)

Wat's haar naam?

Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson

En ek's haar John, John, John, John Deere

Ek's haar John, John, John, John Deere

 

TUSSENSPEL

 

Sy ploeg my lande laat die stof so staan

En al die boere wil weet (Hey!)

Wat's haar naam?

Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson

En ek's haar John, John, John, John Deere

Sy pluk die peskes met 'n kort jean aan

En by die koöperasie vra hul (Hey!)

Wat's haar naam?

Ek noem haar Meisie, Meisie Ferguson

En ek's haar John, John, John, John Deere

Ek's haar John, John, John, John Deere

 

Composer: FRANCOIS HENNING/D. VAN NIEKERK/ADOLF VORSTER (ZIMBALI MUSIC PUBL./KVN PUBL.)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like