Theuns Jordaan - Vingers En Voete (Key: OR Amaj)
Title: Vingers En Voete
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Theuns Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Folk
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
My vingers moet voel hulle moenie net raak nie
My voete moet swerf anders maak ek nie saak nie
Wat in die wêreld is liefde
As ons stil sit
My hande moet bid want ek staan op genade
Ek moet soek na die pad wat vorm om my dade
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie
Die dak is vol gate en die deure val om
Maar deur gate en goeters sien mense die son
So drink maar die water al lyk dit soms vuil
Want daar's modder vol hartseer wanneer mense huil
Daar's niemand daar buite wat hoor as ek praat nie
Maar wie is my God as ek uitroep vir raad
My klere is vol skeure waardeur my hart bloei
Maar sonder die skeure sal my liggaam nie groei
My vingers moet voel hulle moenie net raak nie
My voete moet swerf anders maak ek nie saak nie
Wat in die wereld is liefde
As ons stil sit
My hande moet bid want ek staan op genade
Ek moet soek na die pad wat vorm om my dade
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie
Waarvoor is vingers en voete dan daar
As ons sit agter mure en niks ooit ervaar nie
TUSSENSPEL

As ons sit agter mure en niks ervaar nie
Composer: RUDI CLAASE
_edited.png)