top of page
Anlia van Rensburg (Sasha) from 'Getroud Met Rugby'	- Pappa (Key: OR Emaj)

Anlia van Rensburg (Sasha) from 'Getroud Met Rugby' - Pappa (Key: OR Emaj)

SKU: JU-OR-NB-03362
USD 14.95Price

Title: Pappa
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Anlia van Rensburg (Sasha) from 'Getroud Met Rugby'
Genre: South African; Movie, Musical & Soundtrack; TV Series, Jingle, Game; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2020s
Key: OR Emaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Daar is beelde in my kop

Soos fotos in 'n gang

Beelde wat ek altyd sal onthou

 

Dit stoot hier in my op

En laat my terug verlang

Na die tye, al die tye saam met jou

 

Jy soen my sag

Jy hou my hand

Bou droomkastele in die sand

Pappa, Pappa aan my sy

 

Ek ry perdjie op jou rug

Jy gooi my in die lug

Pappa, Pappa dit was jy

 

Jy't my tienerdae verduur

My buie en my vuur

Pappa, Pappa aan my sy

 

Die neul, die kla die kwaad wees

Die kom, die gaan, die laat wees

Maar altyd, altyd daar was jy

 

Daar was tye wat ek jou gehaat het

Gewens jy was al dood

Geglo dat jy my verlaat

Versaak het in my nood

Maar al wat ek wou hê

Al wat ek wou hê

Was dat jy vir my sal sê

 

My meisie, my kind

Jy's die appel van my oog

Jy's die son wat in my skyn

Jy's my na-die-reën se boog

 

Jy's my dogter, ek's jou Pa

En jy's als wat ek kon vra

My meisie, my kind eks' lief vir jou

 

En hier staan ons nou

Na alles wat ons deur is

Hier staan ons nou

Na alles wat geleer is

 

Hier staan ons nou

'n Dogter en haar Pa

Pappa, my Pappa

Ek is lief vir jou

 

Composer: ANLIA VAN RENSBURG

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page