top of page
Bernice Borman - In U Hande (Key: OR Gmaj)

Bernice Borman - In U Hande (Key: OR Gmaj)

SKU: CH-OR-NB-04102
USD 14.95Price

Title: In U Hande

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Bernice Borman
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Somtyds wonder ek of U daar is

Partymaal wonder ek of U my hoor

As ek roep in die dag hou U steeds my hand vas

As ek huil in die nag is U hier by my

 

En ek sê

Here my lewe is altyd in U hande

Here die toekoms is U s'n om te maak

Here my lewe is altyd in U hande

U Woord het gesê

U Woord het beloof

U sal my nooit verlaat

 

Gaan ek deur 'n dal van doodskaduwee

Weet ek U is altyd hier by my

U stok en U staf die vertroos my

En U stap saam deur die vallei

 

En ek sê

Here my lewe is altyd in U hande

Here die toekoms is U s'n om te maak

Here my lewe is altyd in U hande

U Woord het gesê

U Woord het beloof

U sal my nooit verlaat

 

U maak my voete sterk vir hoogtes

U lei my op die pad van geregtigheid

U Woord is lig op my pad in hierdie donker nag

En ek weet, ja ek weet

 

Here my lewe is altyd in U hande

Here die toekoms is U s'n om te maak

Here my lewe is altyd in U hande

U Woord het gesê

U Woord het beloof

U sal my nooit verlaat

 

Ja, U Woord het gesê

U Woord het beloof

U sal my nooit verlaat

 

Ja, U Woord het gesê

U Woord het beloof

U sal my nooit verlaat

 

Composer: ADRIAAN VAN DER MERWE

 

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

bottom of page