Amanda Strydom - Hier's Ek Weer FAK Keurspel (Key: OR Cmaj)
Title: Hier's Ek Weer FAK Keurspel (Hier's Ek Weer / Ou Karooland / Die Padda Wou Gaan Opsit / Pollenys / Môre Oompie, Môre Tannie) (Length 4:26)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Amanda StrydomGenre: South African; Jazz, Swing & Big Band; Folk; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
HIER'S EK WEER
SPOKEN
Hier’s ek weer
Met my rooirok voor jou deur
En ek wil jou hê
Ek gaan jou kry
Al slaan jou ma my drie maal op my kop
Dan staan ek op
En dan kom ek weer
Al slaan jou ma my drie maal op my kop
Dan staan ek op
En dan kom ek weer
OU KAROOLAND
Ek hou van jou vaal ou Karooland
Van Kaap tot Oranje se wal
Ek sing van die boomryke Boland
Van Vrystaat, Transvaal en Natal
Maar liewers van jou ou Karooland
Want jou min ek ver bowenal
DIE PADDA WOU GAAN OPSIT
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
A-hum
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
A-hum
Die padda wou gaan opsit met sy nooi in die vlei
Maar ‘n opsitkers kon hy nêrens kry
A-hum
A-hum
A-hum
POLLENYS
Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding
Dis om jou, dis om jou wat ek so dwing
Ek hou my lyf so vol dingetjies
En draai met die tannie met die sewe ringetjies
Die dak is van strooi, die muur is van klei
En elkeen wat kom, die wil daarin bly
Hoog is die solder en laag is die vloerAs julle opsit gaan ons vir julle loer
Pollenys, Pollenys, jou lieflike ding
Dis om jou, dis om jou wat ek so dwing
Ek hou my lyf so vol dingetjies
En draai met die tannie met die sewe ringetjiesEk draai met die tannie
Draai met die tannie
Draai met die tannie met die sewe ringetjies
MôRE OOMPIE, MôRE TANNIE
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Haar rokkie het 'n skeurkie in; die jonkman kyk daarna
Die jonkman vra om met Sannie te trou en skaam'rig sê sy "ja"
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Môre gaan ons trou
Môre gaan ons trou
Composer: TRADITIONAL
_edited.png)
















