top of page
Jacques de Coning - Afrikaans My Trots Keurspel 5 (Key: OR Dmaj)

Jacques de Coning - Afrikaans My Trots Keurspel 5 (Key: OR Dmaj)

SKU: AN-OR-NB-02162
$12.95Price

Title: Afrikaans My Trots Keurspel 5

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Jacques de Coning
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

DIE ROYAL HOTEL

 

Hier sit die manne in die Royal Hotel

Ek ken mos vir almal ek is almal se pêl

Luister ou vriend daar agter die bar

Hoe lyk dit met nog so doppie daar

 

Ken jul vir Doepie sy bynaam is Dop

Hy’t vir die Springbokke doel geskop

‘n Leë bierblik kan hy maklik plat druk

Met net een hou teen sy groot voorkop

 

Hier sit die manne in die Royal Hotel

Ek ken mos vir almal ek is almal se pêl

Luister ou vriend daar agter die bar

Hoe lyk dit met nog so doppie daar

 

AAI-AAI DIE WITBORSKRAAI

 

Aai aai die Witborskraai

Hiervandaan na Mosselbaai

Hoog gevlieg en laag geswaai

By die groot see omgedraai

 

Aai aai die Witborskraai

Hiervandaan na Mosselbaai

Hoog gevlieg en laag geswaai

By die groot see omgedraai

 

DAAR Lê DIE DING

 

Jou kombers en my matras

En daar lê die ding

Daar lê die ding

Daar lê die ding

 

Jou kombers en my matras

En daar lê die ding

Daar lê die ding

Daar lê die ding

 

We are marching to Pretoria

Pretoria

Pretoria

 

We are marching to Pretoria

Pretoria here we come

 

DAAR'S 'N WIND WAT WAAI

 

Daar’s ‘n wind wat waai

Soos hy nou daar waai

Hy waai my jas teen ‘n taaibos vas

Hy waai my hier

En hy waai my daar

Hy waai my hare sommer deurmekaar

 

Stadig stadig oor die klippetjies

Die reen val so wonderlike druppeltjie

Dis daar waar die son en die maan ondergaan

Bokka jy moet huistoe gaan

 

EMMA KOLEMA

 

Emma Kolema

Sê ma vir jou grandma

Emma wil ‘n baby hê

Baby is gebore

Sonder kop of tone

Emma wil ‘n baby hê

 

BOBBEJAAN KLIM DIE BERG

 

Bobbejaan klim die berg

So haastig en so lastig

Bobbejaan klim die berg

So haastig en so lastig

Bobbejaan klim die berg

Om die boere te vererg

Hoera vir die jollie bobbejaan

 

O moenie huil nie

O moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

 

O moenie huil nie

O moenie treur nie

Die Stellenbosch se boys kom weer

 

SOLANK AS DIE RIETJIE

 

Solank as die rietjie in die water lê

In die water lê

In die water lê

Solank as die rietjie

In die water lê

Blommetjie gedenk aan my

 

En ek vat haar om haar nekkie

En ek soen haar op haar bekkie

Blommetjie gedenk aan my

En ek vat haar om haar nekkie

En ek soen haar op haar bekkie

Blommetjie gedenk aan my

 

HASIE HOEKOM IS JOU STERT SO KORT

 

Jou bruinoog nooi jou donkerkop

Jou pannekoek jou lollipop

Jou toetsie toet jou sonnestraal

Vir jou kom ek nog haal

 

Hasie hoekom is jou stert so kort

Hasie hoekom is jou stert so kort

Hasie hoekom is jou stert so kort

Wat het van jou stertjie geword

 

OLE

 

O-le, o-le-o-le-o-le

O-le

O-le

O-le, o-le-o-le-o-le

O-le

O-le

 

Composer: TRADITIONAL

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page