Amanda Strydom - More Oompie More Tannie FAK Keurspel (Key: Fmaj)
Title: Môre Oompie, Môre Tannie - Dis Julle Wat Die Wind FAK Keurspel (Length 2:58)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Amanda StrydomGenre: South African; Jazz, Swing & Big Band; Folk; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Haar rokkie het 'n skeurkie in; die jonkman kyk daarna
Die jonkman vra om met Sannie te trou en skaam'rig sê sy "ja"
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Môre Oompie, môre Tannie, waar is Sannie dan?
Sannie het gaan water haal daar onder by die dam
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Ja, Oompie ja, môre gaan ons trou
Môre gaan ons trou
Môre gaan ons trou
Dis julle
Dis julle
Dis julle wat die wind laat waaiDis julle
Dis julle
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onder
En dis 'n bo
En dis 'n onderstebo baadjieDis 'n onder
En dis 'n bo
Dis 'n onderstebo baadjie
TUSSENSPEL
Dis julle
O, dis julle
O, dis julle wat die wind laat waaiDis julle
Dis julle
Dis julle wat die wind laat waai
Dis 'n onder, onder
Dis 'n onder, onder
En dis 'n onderstebo baadjieDis 'n onder, onder
Dis 'n onder, onder
Dis 'n onderstebo baadjie
Composer: TRADITIONAL
_edited.png)
















