top of page
André Schwartz - Vriend (Pad Van Liefde) (Key: OR Ebmaj - BV)

André Schwartz - Vriend (Pad Van Liefde) (Key: OR Ebmaj - BV)

SKU: JU-OR-BV-02174
$12.95Price

Title: Vriend (Pad Van Liefde)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: André Schwartz (Andre Schwartz)
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion; Group & Choir
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Ebmaj
Backing vocals: Yes

More: Tu Cosa Fai Stasera - Dario Baldan Bembo/Sarah Brightman Cover
Lyrics: Yes

 

Die aarde deel die vreugde

Van ‘n nuwe kind

Hy moet in sy lewe

Sy eie waarheid vind

 

Die hemel hoor ons bede

Ons gooi ons hoop na bo

Die kern van ons drome

Die krag wat ons in kan glo

 

As die storms om jou breek

En die donker om jou vou

Moet jy weet daar is ‘n vriend wat glo in jou

Al is jy myle ver

Is ek net ‘n gedagte weg van jou

Dan is ek by jou

Deur die nag deur die dag

Deur die storms deur die krag

Glo ek in jou

En ek staan by jou

Kom die pyn kom die krag

Kom die sorg kom die lag

 

Kom loop die pad van liefde

Ons fokus sterk en trou

Kom dra die vlam van vrede

Glo soos die kind binne jou

Kom loop die pad van liefde

Die vriendskap wat ek bring

Kom skyn ‘n lig vir môre

‘n Nuwe lied om te sing

 

As die storms om jou breek

En die donker om jou vou

Moet jy weet daar is ‘n vriend wat glo in jou

Al is jy myle ver

Is ek net ‘n gedagte weg van jou

Dan is ek by jou

Deur die nag deur die dag

Deur die storms deur die krag

Glo ek in jou

En ek staan by jou

Kom die pyn kom die krag

Kom die sorg kom die lag

 

Kom loop die pad van liefde

Ons fokus sterk en trou

Kom dra die vlam van vrede

Glo soos die kind binne jou

Kom loop die pad van liefde

Die vriendskap wat ek bring

Kom skyn ‘n lig vir môre

Kom gryp hierdie dag

En maak hierdie dag

Jou lied om te sing

 

Composer: AMERIGO PAOLO CASSELLA/DARIO BALDAN BEMBO/AFR: ETIENNE PUREN

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page