top of page
Juanita du Plessis - Alles Wat 'n Kind Wil Hê (Key: OR Bbmaj - BV)

Juanita du Plessis - Alles Wat 'n Kind Wil Hê (Key: OR Bbmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-00633
$12.95Price

Title: Alles Wat 'n Kind Wil Hê

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Special Occasion
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: Yes
More info: Juanita du Plessis (gebore in Namibië) is een van Suid-Afrika se mees suksesvolle, populêre en geliefde sangers ooit. Sy het bekend geword na haar treffer "Ska-Rumba" in 2000. Haar albumverkope herskryf die Suid-Afrikaanse musiekrekordboeke. Elke noemenswaardige musiektoekenning is al aan haar toegeken.
Lyrics: Yes

 

Waar, waar kry ek woorde om dit te sê

Hoe kan ek ooit vertel wat diep binne lê

Waar kry ek die woorde om dit te sê

Ek kan net sê, Mamma jy is alles wat ‘n kind wil hê

 

Met my eerste asemteug, was jy daar

Jy’t my opgetel as ek val, jaar na jaar

En teen jou hart het jy my vasgehou

Sê ek dit dalk min, Mamma dan sê ek dit nou vir jou

 

Jy is die engel aan my sy

Ek sou nooit ‘n beter Ma kon kry

Soos jy, liewe Mamma, net soos jy

Nooit voel ek koud alleen

Jou vlerke is oral om my heen

Want Mamma, jy is alles wat ‘n kind wil hê

 

Soms is jy nie naby nie maar tog ook nie te ver nie

Want Mamma, sien ek nie jou glimlag in elk ester nie

En elke aand sê ek dankie liewew Heer

Vir ‘n Ma soos myne wat my alles in die lewe kan leer

 

Jy is die engel aan my sy

Ek sou nooit ‘n beter Ma kon kry

Soos jy, liewe Mamma, net soos jy

Nooit voel ek koud alleen

Jou vlerke is oral om my heen

Want Mamma, jy is alles wat ‘n kind wil hê

 

Jy is die engel aan my sy

Ek sou nooit ‘n beter Ma kon kry

Soos jy, liewe Mamma, net soos jy

Nooit voel ek koud alleen

Jou vlerke is oral om my heen

Want Mamma, jy is alles wat ‘n kind wil hê

 

Composer: JUANITA DU PLESSIS (MAROELA MUSIEK)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page