Arno Jordaan - Mars Pluto Venus (Key: OR Cmaj)
Title: Mars Pluto Venus
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Arno Jordaan
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Ek's nie seker maar ek weet dat jy die een is
Wil jou die ringe gee van Saturnus
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Daar het 'n ster geval uit die lug uit
Ek het hom op gaan tel toe is dit jy
Jy was so warm
En jy was darem baie mooier as 'n mens
Ek het jou opgelig in my arms
Een kyk na jou toe trip my alarms
Ek kon nie ophou
Ek staar na jou want jy was mooier as 'n mens
Jy was die antwoord op my wens
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Ek's nie seker maar ek weet dat jy die een is
Wil jou die ringe gee van Saturnus
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Is jy van Jupiter of Uranus?
Ek wil baie graag weet waar jy vandaan is
Ek wil 'n huis saam't jou in die melkweg bou
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Ek gee vir jou die see en woestyne
Wil vir jou alles gee want jy's myne
Ek wil nie ophou
Ek's verlief op jou want jy's mooier as 'n mens
Jy was die antwoord op my wens
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Ek's nie seker maar ek weet dat jy die een is
Wil jou die ringe gee van Saturnus
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Is jy van Jupiter of Uranus?
Ek wil baie graag weet waar jy vandaan is
Ek wil 'n huis saam't jou in die melkweg bou
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Kan ons 'n duisend ligjare
Die hele tyd by mekaar wees
Daar is net een soos jy
En ek het jou gekry
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Ek's nie seker maar ek weet dat jy die een is
Wil jou die ringe gee van Saturnus
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Is jy van Jupiter of Uranus?
Ek wil baie graag weet waar jy vandaan is
Ek wil 'n huis saam't jou in die melkweg bou
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Is jy van Mars of Pluto of Venus?
Composer: JOHAN OBERHOLZER (UNIVERSAL MUSIC PUBL.)
_edited.png)