top of page
Various - As Jy Sing (Key: OR Dmaj)

Various - As Jy Sing (Key: OR Dmaj)

SKU: RI-OR-NB-00061
$12.95Price

Title: As jy Sing

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Afrikaans Is Groot Verskeie Kunstenaars

Genre: Pop; South African; Group

Language: Afrikaans

Era: 2010s

Key: OR Dmaj

Backing vocals: No

More info: Soos gesing deur Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Lianie May, Jay, Riana Nel, Karlien van Jaarsveld & Corlea Botha

Lyrics: Yes

 

STEVE HOFMEYR

Sê dit, sê dit weer

Sê dit nog 'n keer

Ek het so na jou verlang

 

JUANITA DU PLESSIS

Ek het als probeer

Om my hart te keer

Maar ek's uitgevang

 

THEUNS JORDAAN

Ek is smoorverlief

Jy't my weggedief

Nooit gedink dat jy bestaan

 

BOBBY VAN JAARSVELD

Het jy gesien dis weer volmaan

 

GROEP

En as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe vir my sin, sin, sin, sin, sin

My baby as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe weer sin, oo-oo

My baby as jy sing

 

TUSSENSPEL

 

LIANIE MAY

Jy't my opgespoor in die middel van wat ek dink was net 'n droom

 

JAY

Jy't my dolverlief

En my definatief tot my ore toe

 

RIANA NEL

In jou woorde in, in jou diepste in

Daar waar niemand ons kan kry

 

KARLIEN VAN JAARSVELD

Dit is 'n moet net ek en jy

 

GROEP

En as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe vir my sin, sin, sin, sin, sin

My baby as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe weer sin, oo-oo

 

CORLEA BOTHA

My baby as jy sing (ontsnap ek weer)

Baby as jy sing (kan niks my keer)

Baby as jy sing (het ek geen verweer)

Baby as jy sing (sodat mens meer)

 

GROEP

Sing, sing, sing, sing, sing

Sing, sing, sing, sing, sing

My baby as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe weer sin, oo-oo

 

En as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe vir my sin, sin, sin, sin, sin

My baby as jy sing, sing, sing, sing, sing

Maak die lewe wees sin, oo-oo

My baby as jy sing

 

My baby as jy sing

 

Composer: JOHAN VORSTER (JOHAN VORSTER SONGS)

 

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

© ProTrax

All music content (backing tracks, instrumentals, karaoke) are professional reproductions or new creations and not the original music.

bottom of page