Randall Wicomb - Die Witbroek (Key: OR Bmaj)
Title: Die Witbroek
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Randall Wicomb
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ek gaan julle nou 'n ding vertel
Maar julle moet nie treur
Dit was daar op oom Piet se plaas
Dat 'n ding daar gebeur
Ek het my witbroek mos laat was
Daar onder in die sloot
En nou het dit so sleg gekrimp
Hy’s glad nie meer te groot
Die witbroek sit nie mooi nie
Die witbroek sit te styf
Die witbroek span ook baie sleg
Om die rondings van my lyf
Die witbroek sit nie mooi nie
Want die witbroek het nie 'n plooi nie
Die witbroek sit nie “nice” nie
Want hy’s nie die regte “size” nie
Met konsertina en kitaar
Speel hulle dat dit so gons
Hulle draai toe dat die stof so staan
Die lekker kotteljons
Ek gryp toe daar vir Koba
Hulle speel toe mos 'n mars
En net toe ek die draai vat
Dat my broekie toe mos bars
Die witbroek sit nie mooi nie
Die witbroek sit te styf
Die witbroek span ook baie sleg
Om die rondings van my lyf
Die witbroek sit nie mooi nie
Want die witbroek het nie 'n plooi nie
Die witbroek sit nie “nice” nie
Want hy’s nie die regte “size” nie
TUSSENSPEL
Die witbroek sit nie mooi nie
Die witbroek sit te styf
Die witbroek span ook baie sleg
Om die rondings van my lyf
Die witbroek sit nie mooi nie
Want die witbroek het nie 'n plooi nie
Die witbroek sit nie “nice” nie
Want hy’s nie die regte “size” nie
Die nooiens het toe gou gespring
Om 'n lap vir my te soek
Tant Lenie gryp 'n swart lap toe
En plak dit op my broek
Maar ek het my toe so sleg vererg
Want wou ek sommer vloek
Want die nooiens lag almal vir my
Met die swart lap op my broek
Die witbroek sit nie mooi nie
Die witbroek sit te styf
Die witbroek span ook baie sleg
Om die rondings van my lyf
Die witbroek sit nie mooi nie
Want die witbroek het nie 'n plooi nie
Die witbroek sit nie “nice” nie
Want hy’s nie die regte “size” nie
Die witbroek sit nie mooi nie
Die witbroek sit te styf
Die witbroek span ook baie sleg
Om die rondings van my lyf
Die witbroek sit nie mooi nie
Want die witbroek het nie 'n plooi nie
Die witbroek sit nie “nice” nie
Want hy’s nie die regte “size” nie
Composer: TRADITIONAL
_edited.png)





















