top of page
Natasha Joubert - Dankie Here (Key: OR Dmaj - BV)

Natasha Joubert - Dankie Here (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: AL-OR-BV-00837
USD 13.95Price

Title: Dankie Here

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Natasha Joubert
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
More info: Natasha Joubert is 'n Afrikaanse sangeres en skoonheidskoningin. Haar debuutalbum, Mis Jou Soveel, is in 2006. In 2007 word sy as Mev. Verenigde Nasies Internasionaal gekroon. Natasha het 'n graad in B Com Bedryfsielkunde verwerf en is met die geestelike sanger Willie Joubert getroud.
Lyrics: Yes

 

Elke mooi ding wat bestaan

Elke vreugde wat ons elke dag beleef

Kom van die Heer

Al die drome wat ons jaag

Elke doelwit waarna ek en jy kan streef

Kom van die Heer

 

Dankie Here vir 'n wysie en 'n woord

Dankie Here want ek leef my volle droom

Dankie Here vir die vreugde wat dit bring

Mag elke noot wat mense hoor

Hulle hart en siel bekoor

Laat die eer aan U behoort

 

Elke asem wat ons teug

Elke treetjie wat ons in geloof kan gee

Kom van die Heer

Elke wysheid wat ons leef

Elke ding wat ons van die lewe kan begeer

Kom van die Heer

 

Dankie Here vir 'n wysie en 'n woord

Dankie Here want ek leef my volle droom

Dankie Here vir die vreugde wat dit bring

Mag elke noot wat mense hoor

Hulle hart en siel bekoor

Laat die eer aan U behoort

 

Dankie Here vir 'n wysie en 'n woord

Dankie Here want ek leef my volle droom

Dankie Here vir die vreugde wat dit bring

Mag elke noot wat mense hoor

Hulle hart en siel bekoor

Laat die eer aan U behoort

 

Mag elke noot wat mense hoor

Hulle hart en siel bekoor

Laat die eer aan U behoort

 

Composer: WILLIE JOUBERT (OXINITY MUSIC PUBL.)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page