Oase Gemeente - Wees U My Toevlug (Key: OR Dmaj)
Title: Wees U My Toevlug
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Oase Gemeente
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Group & Choir; Rock & Soft Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Here my toevlug
U is God van my hart
Niks maak meer saak nie
Slegs Heer U wil
Neem nou my gedagtes
Van oggend tot aand
Selfs as ek slaap U nabyheid my lig
Wees U my wysheid
Die waarheid die woord
Versoen met U Godheid
Verewig gebind
U is my Vader en ek is U kind
U Gees nou inwonend
En eenheid herstel
TUSSENSPEL
Wees U my beskermer
My swaard vir die stryd
Wees U die Godsbeeld in wie ek verbly
U my sielsvesting
My veilige skuiling
Lig my na waar U is
O, krag van my krag
Rykdom het geen belang nie
En geen mens se leë lof
U is my erfenis vir nou en altyd
Aan U en U alleen my hart oorgegee
Jesus my koning
My skat is in U
TUSSENSPEL
Hoogste in die hemel
Oorwinning behaal
Hemelse vreugde wat vanuit U straal
Hart van my eie
Wat ookal gebeur
Wees steeds my toevlug
O Heerser van alles
Composer: TRADITIONAL/OASE KREATIEWE SPAN