top of page
Lollos - Die Seekoei (Key: OR F#maj)

Lollos - Die Seekoei (Key: OR F#maj)

SKU: AL-OR-NB-00423
ZAR 231.16 Regular Price
ZAR 181.44Sale Price

Title: Die Seekoei

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Alta Joubert & Minki Burger (Lollos)
Genre: South African; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR F#maj
Backing vocals: No
More info: Alta Joubert en Minki Burger is bekend vir hulle Lollos-karikatuur en -vertonings.
Lyrics: Yes

 

Daar's 'n grote dier wat hier in Afrika bly

In die bosveld wil jy hom liewer vermy

Hy't 'n grote bek wat kan rek, rek, rek

Maar moet liewer nie aan sy stertjie trek

 

Maak jy hom humeurig

Raak jy baie geurig

Hy hou eintlik net van plante

Maar eet soms stoute kalante

 

Oppas vir die seekoei

Jy wil nie met hom stoei

Oppas om nie te lawaai

Anders maak jy hom dalk see-kwaai

 

Hy's amper soos 'n grote monster

Hy's gevaarliker as die renoster

Seekoei, see-kwaai, stoei en lawaai

Seekoei aai-jai-jai

 

Maak jy hom humeurig

Raak jy baie geurig

Hy hou eintlik net van plante

Maar eet soms stoute kalante

 

Oppas vir die seekoei

Jy wil nie met hom stoei

Oppas om nie te lawaai

Anders maak jy hom dalk see-kwaai

 

Hy's amper soos 'n grote monster

Hy's gevaarliker as die renoster

Seekoei, see-kwaai, stoei en lawaai

Seekoei aai-jai-jai

 

Composer: MINKI BURGER (SELECT MUSIC)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page