top of page
Elizma Theron - Katjie Van Die Baan (Key: OR Bbmaj)

Elizma Theron - Katjie Van Die Baan (Key: OR Bbmaj)

SKU: RI-OR-NB-02684
US$13,95Price

Title: Katjie Van Die Baan
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizma Theron
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Vat 'n bietjie vlam en maak die ritme joune

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Nog een maal

 

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Vat 'n bietjie vlam en maak die ritme joune

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Wys jou staal

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

Dit is 'n Saterdagaand

Die einde van die maand

Op die skool se rugbyveld

Staan die dorp se karre

 

Die saal is mooi versier

Die manne lus vir bier

Maar die musiek

Hou almal op die vloer

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

TUSSENSPEL

 

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Vat 'n bietjie vlam en maak die ritme joune

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Nog een maal

 

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Vat 'n bietjie vlam en maak die ritme joune

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Wys jou staal

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

Dit is al slapenstyd

Maar die manne kap dit uit

En die meisies hou jolyt

Saam vir 'n vale

 

Die kinders raak al vaak

Maar dit maak glad nie saak

Want die musiek

Hou almal op die vloer

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Vat 'n bietjie vlam en maak die ritme joune

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Nog een maal

 

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Vat 'n bietjie vlam en maak die ritme joune

Wikkel daai lyf en swaai daardie boude

Wys jou staal

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

Katjie van die baan

Jy is die katjie van die baan

 

Composer: DU TOIT (ANDANTE MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page