Bobby van Jaarsveld - Lovesong Letter (Key: OR Gmaj)
Title: Lovesong Letter (Love Song Letter)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Bobby van Jaarsveld
Genre: South African; Pop
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
More info: Bobby van Jaarsveld is 'n bekende sanger, liedjieskywer en akteur. Sy album Net Vir Jou het 'n SAMA-toekenning ontvang vir die Beste Afrikaanse Pop album in 2010. Hy het ook MK se “Best Solo Award” in 2011 gewen. Bobby het die hoofrol in Liefling: Die Movie vertolk.
Lyrics: Yes
Gisteraand, het ek 'n brief vir jou geskryf
Swart op wit, my liefde vir jou bely
Uit my pen, het die woorde min geraak
Toe skryf ek 'n song, want jy weet hoe ek briewe haat
En hy gaan so:
Hallo my engel wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vandag het ek seer wat ek mis jou so
Hierdie is my love song letter my briefie net vir jou
'n Briefie net om te sê ek is baie
Ek is bitter baie lief vir jou
Gisteraand, het ek die song vir jou gesing
Uit my mond, my hele hart vir jou gebring
En daai brief, is toe klaar en toegevou
Maar die woorde klink net beter in 'n song vir jou
En dit gaan so:
Hallo my engel wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vandag het ek seer wat ek mis jou so
Hierdie is my love song letter my briefie net vir jou
'n Briefie net om te sê ek is baie
Ek is bitter baie lief vir jou
'n Briefie met akkoorde
'n Song met my woorde
En hierdie is my love song net vir jou
En hy gaan so:
Hallo my engel wat maak jy nou?
Ek wonder by myself waar is jy nou?
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het
Vandag het ek seer wat ek mis jou so
Hierdie is my love song letter 'n briefie net vir jou
'n Briefie net om te sê ek is baie
Ek is bitter baie lief vir jou
Ek is bitter baie lief vir jou
Ek is bitter baie lief vir jou
Composer: BOBBY VAN JAARSVELD (COLESKE ARTISTS PTY LTD)