top of page
Elizma Theron - Makie Sakie (Key: OR Bmaj)

Elizma Theron - Makie Sakie (Key: OR Bmaj)

SKU: RI-OR-NB-02554
USD 13.95Price

Title: Makie Sakie
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Elizma Theron
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Bmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

My storie het begin sewentien jou gesien

Jy was 'n tien

Voor die gange gewag met my tas elke dag

Ek was lekker laf

 

Maar tyd vlieg toe mos met mening verby

Opsies raak toe al skaarser vir my

Tot jy eendag wag voor my deur

En alles gebeur

 

Makie sakie wat jy makie

Want ek skryf ons storie neer

Elke dag lees ek hom deur

Kan nie wag dat als gebeur

Makie sakie wat jy makie

Watter einde jy wil hê

Wat die mense daarvan sê nie

Solank jy warm teen my lê

 

Het 'n gevoel soos die wil ek sing wil ek spring

Nog 'n hoofstuk begin

Ek bedoel elke woord wat ek skryf

Veral oor jou lyf

 

Jy’t gekom soos 'n skim om te bly en

Ek’s so bly ek is bly dit is jy

Nou klop jy aan my deur

En alles gebeur

 

Makie sakie wat jy makie

Want ek skryf ons storie neer

Elke dag lees ek hom deur

Kan nie wag dat als gebeur

Makie sakie wat jy makie

Watter einde jy wil hê

Wat die mense daarvan sê nie

Solank jy warm teen my lê

 

TUSSENSPEL

 

Makie sakie wat jy makie

Want ek skryf ons storie neer

Elke dag lees ek hom deur

Kan nie wag dat als gebeur

Makie sakie wat jy makie

Watter einde jy wil hê

Wat die mense daarvan sê nie

Solank jy warm teen my lê

 

Wat die mense daarvan sê nie

Solank jy warm teen my lê

 

Composer: W. PETRY/P. YARDEN/H. OBENAUS/N. ZUCKER/N. SCHOOMBEE (BOU-BOU MUSIEKVERLAG/GOTHIC MUSIEKVERLAG/SELECT MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page