Emo Adams - Shaboom (Key: OR Fmaj)
Title: Shaboom
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Emo Adams
Genre: South African; Pop & Pop Rock; Jazz, Swing & Big Band
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Fmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom
Jy is my liefling
Lieflikste liefling
O, die lewe is 'n droom
As ek en jy saam ons paradys bewoon
Wanneer jy sê ek is die een wat jy bemin
Die lewe is 'n droom liefling
Die lewe is droom
Soms skyn of reën dit
Dit bly nogsteeds 'n droom
Ek weet ons twee is bestem vir mekaar
Die lewe is 'n droom liefling
O, ek en jy sit sy aan sy
Snoesig en gelukkig saam
Belowe my dit sal so bly
Meer wil ek jou nie vra
Die lewe is 'n droom
En jy my liefling is met prag bekroon
En graag wil ek jou met soentjies beloon
Die lewe is droom liefling
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom, shaboom
Shalalalalalalalalalala
Shaboom
Ek en jy sit sy aan sy
Snoesig en gelukkig saam
Belowe my dit sal so bly
Meer wil ek jou nie vra
Die lewe is 'n droom
As ek en jy saam ons paradys bewoon
Wanneer jy sê ek is die een wat jy bemin
Die lewe is 'n droom liefling
Jy is my liefling
Die lewe is 'n droom
Die lewe is 'n droom liefling
Die lewe is 'n droom liefling
Composer: EDWARDS/FEASTER/KEYES/MCRAE/T.MAREE (INTERSONG)
_edited.png)





















