top of page
Liefling: Die Movie - F.A.K. Medley (Key: OR Cmaj)

Liefling: Die Movie - F.A.K. Medley (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00997
US$13,95Price

Title: F.A.K. Medley (FAK Keurspel)

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Kevin Leo & Group from 'Liefling: Die Movie'

Genre: South African; Medley/Mashup; Folk; Group & Choir; Movie, Musical & Soundtrack
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: Liefling: Die Movie, vrygestel op 19 November 2010, is 'n grootskerm Afrikaanse musiekblyspel (musical) rolprent. Bobby van Jaarsveld en Lika Berning vertolk die hoofrolle en Brian Webber is die regisseur. Hierdie medley kom voor op die album se klankbaan (soundtrack).
Lyrics: Yes

 

Afrikaners is plesierig dit kan julle glo

Hulle hou van partytjies en dan maak hulle so

Eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man

En hy vat om haar lyfie en dan draai hulle saam

 

En ek vat haar om haar nekkie en hy soen my op my bekkie

Blommetjie gedenk aan my

En ek vat haar aan haar handjie en hy ly my om die randjie

Blommetjie gedenk aan my

 

Japie my skapie ek verlang na jou

Japie my skapie ek verlang na jou

En ek wil ek wil ek wil na my noointjie gaan vry

Sy is so mooi en so liefies vir my

En ek wil ek wil ek wil na my noointjie gaan vry

Daar anderkant die blou berge

 

En dan loop ons so onder deur die maan

Dan loop ons so onder deur die maan

Dan loop ons so onder deur die maan

Ek en my suikerbossie saam

 

Afrikaners is plesierig dit kan julle glo

Hulle hou van partytjies en dan maak hulle so

Ons sing ons speel, ons sing ons speel

Eers draai die ou vroutjie en dan draai haar ou man

En hy vat om haar lyfie en dan draai hulle saam

 

Ons draai dan almal saam

 

Composer: TRADITIONAL

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page