top of page
Freda Francis - Baie Dankie Ma (Key: OR Dmaj - BV)

Freda Francis - Baie Dankie Ma (Key: OR Dmaj - BV)

SKU: FR-OR-BV-01075
$12.95Price

Title: Baie Dankie Ma

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Freda Francis
Genre: South African; Special Occasion; Country; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: Yes
Lyrics: Yes

 

Mamma baie dankie

Vir al die jare se liefde teer

Niks was ooit vir jou te veel

Ek het my hart met jou kom deel

En al het ek jou soms gevang

Het jy steeds by my gestaan

Jy't altyd antwoorde op my vrae

Baie dankie Ma

 

Mamma jy is die beste Ma vir my

Daar is geen ander een soos jy

En as hul medaljes uit moet deel

Sal jy wen ja elke liewe een

Ek weet die woord dankie hoor jy nie gereeld

En net ingeval ek weer vergeet

Se ek nou 'n honderduisend maal

Baie dankie Ma

 

Mamma baie dankie

Vir al die jare se liefde teer

Jy't my die mooi in die lewe geleer

En nooit jou rug op my gekeer

En al het ek jou soms gepla

Het ek jou nooit hoor kla

Jy was maar net altyd daar

Baie dankie Ma

 

Mamma jy is die beste Ma vir my

Daar is geen ander een soos jy

En as hul medaljes uit moet deel

Sal jy wen ja elke liewe een

Ek weet die woord dankie hoor jy nie gereeld

En net ingeval ek weer vergeet

Se ek nou 'n honderduisend maal

Baie dankie Ma

 

Mamma jy is die beste Ma vir my

Daar is geen ander een soos jy

En as hul medaljes uit moet deel

Sal jy wen ja elke liewe een

Ek weet die woord dankie hoor jy nie gereeld

En net ingeval ek weer vergeet

Se ek nou 'n honderduisend maal

Baie dankie Ma

 

Se ek nou 'n honderduisend maal

Baie dankie Ma

 

Composer: FREDA FRANCIS (MS SAMRO)

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page