top of page
Ge Korsten - Mooi Griekeland (Key: OR Bbmaj)

Ge Korsten - Mooi Griekeland (Key: OR Bbmaj)

SKU: JU-OR-NB-01971
USD 14.95Price

Title: Mooi Griekeland

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Gé Korsten (Ge Korsten)
Genre: South African; Classical & Classical Crossover; Opera & Popera; Folk
Language: Afrikaans
Era: 1980s
Key: OR Bbmaj
Backing vocals: No
More info: Gè Korsten (6 December 1927- 29 September 1999) is a South African tenor. He established himself in the musical world of South Africa not only as an opera singer, but also as a charismatic concert performer of light popular music and as an actor.
Lyrics: Yes

 

In Griekeland is al die huisies wit en skyn die son in al die strate

Die stoele staan daar buite en om tafels praat die mense tot laat

In geel velde dans die meisies vir toeriste, rooi rokkies en kaalvoet

'n Visserman stap krom verby hy glimlag vir almal wat hom groet

 

Mooi Griekeland

Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son

Mooi Griekeland

In alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon

Mooi Griekeland

Jou slanke vissersbote sny daar deur die silwer see

Mooi Griekeland

Daar klink 'n sagte melodie in elke straatkafee

 

In Griekeland verkleur die middagson die helder lig in geel oranje

'n Bruilofpaartjie glimlag en hul drink op hul geluk 'n glas sjampanje

Bouzoukis elders in ‘n straatkafeetjie speel daar vir verliefde paartjies

En later in die helder aand sak sagte stilte neer oor die klein straatjies

 

Mooi Griekeland

Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son

Mooi Griekeland

In alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon

 

Mooi Griekeland

Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son

Mooi Griekeland

In alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon

 

Mooi Griekeland

Jou helder see weerspieël die strale van die laatdag son

Mooi Griekeland

In alle kleure hang blomme aan 'n klein balkon

 

Composer: P. KARTNER/GOOSEN (EMI MUSIC PUBL)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page