Jan de Wet en Die Loflaaities - Ons Dank U Heer (Key: OR Dmaj)
Title: Ons Dank U Heer
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Jan de Wet en Die Loflaaities
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Kids & Teens
Language: Afrikaans
Era: 1990s
Key: OR Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Ons dank U Heer vir reën en son
Ons dank U Heer vir plant en blom
Ons dank U Heer vir liefdeskrag
Ons dank U Heer
Dankie Heer
Dankie Heer
Dankie Heer
Vir U guns
Dankie Heer
Dankie Heer
Dankie Heer
Vir U liefde so groot
Ons dank U Heer vir reën en son
Ons dank U Heer vir plant en blom
Ons dank U Heer vir liefdeskrag
Ons dank U Heer
Dankie Heer (Dankie Heer vir reën en son)
Dankie Heer (Dankie Heer vir plant en blom)
Dankie Heer
Vir U guns
Dankie Heer (Dankie Heer vir reën en son)
Dankie Heer (Dankie Heer vir plant en blom)
Dankie Heer
Vir U liefde so groot
Dankie Heer (Dankie Heer vir reën en son)
Dankie Heer (Dankie Heer vir plant en blom)
Dankie Heer
Vir U guns
Dankie Heer (Dankie Heer vir reën en son)
Dankie Heer (Dankie Heer vir plant en blom)
Dankie Heer
Vir U liefde so groot
Composer: JAN DE WET (MAR GOSPEL PUBLISHING/COPYCARE AFRICA)
_edited.png)





















