top of page
Juanita du Plessis - Liedboek Medley (Key: OR Gmaj)

Juanita du Plessis - Liedboek Medley (Key: OR Gmaj)

SKU: AL-OR-NB-02751
$12.95Price

Title: Liedboek Medley - Jesus Groot Bo Almal / Hoe Groot Is U / Soos 'n Wildsbok
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Juanita du Plessis
Genre: South African; Inspirational, Christian & Gospel; Medley/Mashup
Language: Afrikaans
Era: 2000s
Key: OR Gmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

 

JESUS GROOT BO ALMAL

 

Jesus, groot bo almal

Sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland

Immanuel, God is met ons

Reddende Here, lewende Woord

 

Jesus, groot bo almal

Sterke Verlosser, magtige Heer en Heiland

Immanuel, God is met ons

Reddende Here, lewende Woord

 

HOE GROOT IS U

 

O Heer my God, as ek in eerbied wonder

En al U werke elke dag aanskou

Die son en maan, die aarde, sterre, wolke

Hoe U dit elke dag so onderhou

 

Dan moet ek juig, my Redder en my God

Hoe groot is U, Hoe groot is U

Want deur die hele Skepping klink dit saam

Hoe heerlik, Heer, U grote Naam

Hoe heerlik, Heer, U grote Naam

 

SOOS 'N WILDSBOK

 

Soos ‘n wildsbok wat smag na water

Smag my siel na u o Heer

U alleen is my hartsverlange

En ek bring aan U die eer

 

U alleen is my bron van krag

In U teenwoordigheid wil ek wag

U alleen is my hartsverlange

En ek bring aan U die eer

 

U alleen is my bron van krag

In U teenwoordigheid wil ek wag

U alleen is my hartsverlange

En ek bring aan U die eer

Ja, ek bring aan U die eer

 

Composer: HEARN/AFR. VERW: VAN DER COLFHINE/AFR. VERW: VAN DER COLF/NYSTROM/AFR. VERW: DE WET

If you wish to listen to a demo and can't find what you're looking for, please send a request and we will do our best to assist you.  

You may also like

bottom of page