Lance James - Groen Koringlande (Key: -3 Dmaj)
Title: Groen Koringlande (Ben E. Madison Cover)
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Standard Version
Genre: South African; Folk & Folk Rock; Country
Language: Afrikaans
Era: 1970s
Key: -3 Dmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
Elke aand langs die groen koringlande
Wag jy daar as die skaduwees daal
Hand aan hand deur die groen koringlande
Sal ons saam in die skemer in dwaal
As die maan deur die wolke vir ons loer
Word ons saam na 'n paradys gevoer
Drome droom ons in groen koringlande
Wat ons lewenslank sal kan bewaar
TUSSENSPEL
Hand aan hand deur die groen koringlande
Sal ons saam in die skemer in dwaal
As die maan deur die wolke vir ons loer
Word ons saam na 'n paradys gevoer
Drome droom ons in groen koringlande
Wat ons lewenslank sal kan bewaar
Wat ons lewenslank sal kan bewaar
Composer: F. VAN VUUREN (GALLO MUSIC PUBL)
_edited.png)





















