top of page
Steve Hofmeyr - Juliet (Key: OR Abmaj)

Steve Hofmeyr - Juliet (Key: OR Abmaj)

SKU: CO-OR-NB-02921
USD 13.95Price

Title: Juliet
Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke
Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Abmaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes
 

Dit het begin by 'n gevoel

En wat jy voel het jy bedoel

Wat was eers 'n gedagte bly nou deur die nagte by jou

 

Dit het begin by 'n gevat

Wat jy wou hê het jy gevat

Ek’s 'n see met my storm se golf wat jy nooit sal berou

 

Deur die winter die somer ek bly maar 'n dromer vir jou

 

'n Duisend jaar vir nou my Juliet

Als was vir jou my Juliet

Jy’t gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil

'n Duisend jaar vir nou my Juliet

Ek veg vir jou my Juliet

Jy’t gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet ek sal jou nie so gou kan vergeet

Dit het begin by 'n gevoel

 

Dit het begin by 'n getrek

Jou hele lewe voor my hek

Jou lekkerbek jy was te slim vir jouself

En te mooi om jou nie te wil hou

 

Dit het begin by 'n geweet

Dat ons mekaar nie kan vergeet

Daar is iets wat jy sien in my iets wat jou dalk kan bevry

 

Deur die winter die somer ek bly maar 'n dromer vir jou

 

'n Duisend jaar vir nou my Juliet

Als was vir jou my Juliet

Jy’t gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil

'n Duisend jaar vir nou my Juliet

Ek veg vir jou my Juliet

Jy’t gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet ek sal jou nie so gou kan vergeet

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

 

Dit het begin by 'n gevoel my Juliet

Als was vir jou my Juliet

Jy weet dit nou

Jy’t gesê laat die wêreld maar skree wat hy wil

'n Duisend jaar vir nou my Juliet

Ek veg vir jou my Juliet

Jy’t gesê wie gee om ons kan glo wat ons wil

En of jy dit wil weet ek sal jou nie so gou kan vergeet

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

Dit het begin by 'n gevoel

 

Composer: JOHAN VORSTER/WERNER BEUKES (JOHAN VORSTER SONGS/EMI MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page