top of page
Steve Hofmeyr - Sit Die Ligte Aan (Key: OR Cmaj)

Steve Hofmeyr - Sit Die Ligte Aan (Key: OR Cmaj)

SKU: RI-OR-NB-00813
USD 13.95Price

Title: Sit Die Ligte Aan

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Cmaj
Backing vocals: No
More info: It takes a very gifted person to achieve lasting success as an actor, singer, songwriter, presenter, poet and writer, in any country. South African award winning superstar Steve Hofmeyr is one of those rare talents, undoubtedly one of the hardest working and creative artists, with millions of albums sold, his momentum remains spectacular.
Lyrics: Yes

 

Jy sê jy's klaar met liefde en met omgee

Jy sê dit vat die beste uit jou uit

Jy het als gegee wat jy gehad het

Is jou eensaamheid 'n feit

 

Dit hang nog in die skadus van jou woorde

Dit lui nog soos die klokke in die nag

Dit speel nog in die hoeke van jou oë

In jou kuiltjie as jy lag

 

Dan land daar 'n engel

En als wat jy dink jy geweet het

Is verkeerd

 

Sit die ligte aan

Op jou aanloopbaan

Want 'n engel soek 'n plek om in jou hart te land

Sit die ligte aan

Op jou aanloopbaan

Want 'n engel soek 'n plek om te land

Sit dit aan

 

Jy sê jy knip jou telefoon se drade

Jy wil net alles uit jou lewe vee

Want wie sal weet wat in jou hart gebeur het

As jy onder water skree

 

Gee my kans om jou weer te bereik

Gee my kans om jou weer terug te bring

Laat my net my arms om jou toesluit

Dat jy weer oor liefde sing

 

Dan land daar 'n engel

En als wat jy dink jy geweet het

Is verkeerd

 

Sit die ligte aan

Op jou aanloopbaan

Want 'n engel soek 'n plek om in jou hart te land

Sit die ligte aan

Op jou aanloopbaan

Want 'n engel soek 'n plek om te land

Sit dit aan

Sit dit aan

Sit dit aan

 

Sit die ligte aan

Op jou aanloopbaan

Want 'n engel soek 'n plek om in jou hart te land

Sit die ligte aan

Op jou aanloopbaan

Want 'n engel soek 'n plek om te land

Sit dit aan

Sit dit aan

Sit dit aan

 

Composer: STEVE HOFMEYR (STEVE HOFMEYR MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page