top of page
Steve Hofmeyr - FM Stereo (Key: OR Amaj)

Steve Hofmeyr - FM Stereo (Key: OR Amaj)

SKU: RI-OR-NB-01925
US$13,95Price

Title: FM Stereo

Format: MP3 Backing Track - Instrumental - Karaoke

Created in the style of: Steve Hofmeyr
Genre: South African; Pop & Pop Rock
Language: Afrikaans
Era: 2010s
Key: OR Amaj
Backing vocals: No
Lyrics: Yes

Ek moet, by jou uitkom

By jou inkom

Met 'n broer se intensies

Stasies, sonder seine

Kry jy myne

Wat is jou frekwensie

Ek bly eerder niemand as iemand sonder jou

Wat is jou FM stereo

Waar's jou kop, wie's jou Romeo

Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns

Maar die man in my wil weet

Wat is jou FM stereo

Watter knoppie moet ek draai vir jou

Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns

Maar die man in my wil weet

Tel my by jou oorwinnings

En als wat binne

My hart verinneweer

Kyk weg, want as jy weer kyk

Sal hy wat weg kyk

In 'n soutpilaar verteer

Ek bly eerder niemand as iemand sonder jou

Wat is jou FM stereo

Waar's jou kop, wie's jou Romeo

Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns

Maar die man in my wil weet

Wat is jou FM stereo

Watter knoppie moet ek draai vir jou

Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns

Maar die man in my wil weet

Ek bly eerder niemand as iemand sonder jou

Wat is jou FM stereo

Wat is jou FM stereo

Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns

Maar die man in my wil weet

Wat is jou FM stereo

Watter knoppie moet ek draai vir jou

Ek roep jou met die stem van 'n duisend seuns

Maar die man in my wil weet

Maar die man in my wil weet

Composer: STEVE HOFMEYR (STEVE HOFMEYR MUSIEK)

If you would like to listen to a demo and cannot find what you are looking for, please send us a request and we will do our best to assist you. 

You may also like

All music content (backing tracks, instrumentals, and karaoke tracks) are professional reproductions or original creations and not the original artist recordings. Our content is created by human musicians and producers and is not AI-generated. © ProTrax

bottom of page